Vuil met hul kos, vuil op hul liggaam, wat moet ons van hul sedes sê? Die beste is
dat hulle sedes nie ons sedes is nie. As ons danse maar ’n tiende so erg was as hulle
’Ko-’Ku-curra of fluitjiedans, of die Wysgeerdans, sou geen fatsoenlike Afrikaner
na ’n dansparty kan gaan nie.