The Project Gutenberg eBook of Kampstories
Title: Kampstories
Author: C. Louis Leipoldt
Release date: November 13, 2025 [eBook #77225]
Language: Afrikaans
Original publication: Pretoria: J. L. Van Schaik Bepk, 1924
Credits: Kobus Meyer, Emmanuel Ackerman, Jeroen Hellingman and the Online Distributed Proofreading Team at https://www.pgdp.net/ for Project Gutenberg
KAMPSTORIES
1924.
VOORWOORD.
Hierdie stories is in ons skoolkampe vertel, gewoonlik aan die jonger kinders. Daar hulle byval gevind het, stuur ek hulle die wêreld in, sonder verder verandering.
C. L. L.
Pretoria, November 1923.
INHOUD.
| Bladsy. | ||
| I. | Die Een Wat Blind Was | 1 |
| II. | In die Slamaaierwinkel | 6 |
| III. | Abdoel se Storie | 14 |
| IV. | Die Slim Kraai | 24 |
| V. | Die Klappertjie | 38 |
| VI. | Gorra en Gogga | 52 |
| VII. | Die Lui Seun | 61 |
| VIII. | Hoekom die See huil | 75 |
| IX. | Waar die Reënboog vandaan kom | 89 |
| X. | Die Arme Spook | 98 |
| XI. | Die Onnosele Boerseun | 115 |
[1]